HELPENDE WOORD Aanbieder: Ds Gustav Opperman. Redigering: Ina Opperman.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe bied Helpende Woord geestelike kos. Vervaardig deur Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.
Genade deur Geslagte
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#282 Solidariteit Helpende Hand