top of page

Waai waar Hy wil

Gustav Opperman Helpende Woord#306 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning ​

Wanneer ons die Bybel lees, dan sien ons telkens hoe die werk van die Heilige Gees met die wind in verband gebring word. Soos die winde wat ons ervaar telkens die reenwolke nader bring ven vernuwing op die aarde bring so bring God se Gees ook vernuwing in ons lewens. Die gang van die wind val ook buite menslike beheer en net os ook met die werk van die Heilige Gees staan ons in verwondering daaroor.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page