top of page

Met net een hand

Ds G Opperman Helpende Woord#301Solidariteit Helpende Hand & @WoordeuitsyWoning ​

Ricardo Beneke het die gebruik van sy linkerhand grootliks verloor na hy tydens 'n gewapende roof met 'n mes gesteek is. Vandag is hy op Orania deel van die bouspan wat die afrondingswerk doen aan die monument van Pres Paul Kruger. Met net een gesonde hand sit Ricardo saam met die ander manne steeds 'n voldag se werk in. Blymoedig en gelowig.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page