top of page

Veranderende Seisoene

Ds G Opperman Helpende Woord#305 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning ​

Die seisoene kom en gaan. Soms met skielike veranderinge en ongemak, soos ons die afgelope tyd ervaar het. Nogtans is daar versekering en gemoedrus daarin dat daar sedert Noag se vloed reelmaat in die wisselende seisoene is en dat die Here sy skepping ter wille van die mens steeds onderhou.  

Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Falling Snow Ambient Calm Aakash Gandhi 3:08 YouTube Audio Library License 2) Moonlight in Mexico Cinematic Dramatic Jimena Contreras 2:50 YouTube Audio Library License

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page