top of page

Jan skeer skaap

Ds Gustav Opperman Helpende Woord#297 Solidariteit Helpende Hand

'n Toenemende aantal Afrikaner seuns en dogters wend hulle tot skaapskeer om 'n inkomste te verdien. Jan Vorster en Rika Schutte verduidelik wat dit behels en hoe eervol en kompeterend die kuns van skaapskeer kan wees.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page