
Verlate kerke
Ds Gustav Opperman Helpende Woord#304 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning
Soveel kerke van die gereformeerde belydenis het in hierdie land leë doppe geword. Nie net op die platteland nie maar ook in die stede. In 'n sekere opsig is hierdie pragtige monumente wat deur ons gelowige voorgeslagte opgerig is, vandag 'n aanklag teen die Afrikaners wat hulle erfenis versaak het. Daarom hou ons vas aan die Here, wat getrou bly aan sy beloftes en nie die werke van sy hande laat vaar nie.
Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) 1) Dreams Become Real by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1500027 Artist: http://incompetech.com/