top of page

Linda maak Tuin

(Linda van Antwerpen, Orania) Helpende Woord#296 Solidariteit Helpende Hand

Toe Linda van Antwerpen van Orania na haar aftrede uit die onderwys, asook na die afsterwe van haar man, vir haarself moes begin sorg, het sy ingespring en 'n Tuindienste begin. Behalwe dat sy soos al die ander inwoners op die dorp selfwerksaam is, het sy nou ook al 'n spannetjie opgebou en self 'n werkverskaffer geword. Linda deel haar entoesiasme en  en gelowige perspektief op haar bedryf met ons.  

Kontakbesonderhede: Linda van Antwerpen, +27 72 765 4167 Tuinprag, Orania

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page