top of page

Acerca de

Wie is ons?

Kontakbesonderhede:

Ds Gustav Opperman +27 84 503 4886

en Ina Opperman +27 83 650 2186

reformeer@gmail.com

 

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes.  

​

Volg ons ook op ons YouTube kanaal @Woorde uit sy Woning of Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groepe op WhatsApp of/en Telegram: +27836502186.

1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com

​

Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm) https://youtu.be/3SzZBe2Ean8  Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com.

​

2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief. Handig vir leespreke.  

(Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)

​

3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges.

​

4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

​

Kontak ons gerus indien u vrae het oor geloofsake.

 

Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal/webblad finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, sal ons sal dit waardeer.

​

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons Woorde uit sy Woning lewensvatbaar.

​

Typing on a Keyboard

As jy graag 'n bydrae wil maak:

FNB Spaarrekening/Savings Pocket:
Rekeningnommer: 62572033026
Rekeninghouer: Philippina Opperman
Thabazimbi-tak

Routing no# 052201938
Swift code: FIRNZAJJ

Kontak ons gerus:

Kontak ons gerus vir enige navrae of bydraes.

Dankie vir jou boodskap.
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

​

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page