
Verveeld? Boring!!!
Ds G Opperman Helpende Woord#299 Solidariteit Helpende Hand @WoordeuitsyWoning
Word God ooit moeg vir sy skepping? Raak die herhalende patroon van elke nuwe dag ooit vervelig. Dit is 'n eienskap wat ons wel by die mens vind, maar nie by die Here nie. Die Skrif leer ons saam met Psalm 19 dat Hy nie moeg of mat word nie en dat daar is geen deurgronding van sy verstand is nie. Daarom word ons as gelowiges ook opgeroep om ons saam met Hom in elke nuwe dag te verlustig. Helpende Woord word Vrydae op YouTube en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai om alle vorige Helpende Woorde maklik te vind: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op: https://www.instagram.com/helpende_hand/
1) The Dance Before Artist: Nathan Moore YouTube Audio Library License
2) Spring Fling Artist: TrackTribe YouTube Audio Library License
3) Ode to Joy Artist: Cooper Cannell YouTube Audio Library License
4) Amazing Grace Artist: Casa Rosa YouTube Audio Library License