top of page
Vergewe! Is ons gebed verhoor? Hoe weet ons?
Preek Exodus 20 Heidelbergse Kategismus 51 - Woorde uit sy Woning
Gesoek: 'n Man om in die bres te tree!
Geloftedag Eségiël 22 - Woorde uit sy Woning
43) Jesus se Doop is anders
(Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning ​
How to sing of Christ/Hoe sing ons van Christus?
Preek Kolossense 3 Heidelbergse Kategismus - Woorde uit sy Woning
Hy vernietig menseprestasie Reformasie
Preek 1 Konings 16 - Woorde uit sy Woning
Wil jy nie maar terugkom huistoe? Minireeks Jeremia 3/3
Nagmaal Preek Jeremia 31 - Woorde uit sy Woning
Wees deel van die minderheid!
Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Lof en Luister!
Ps 81 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​
Hemelsleutels sluit in of uit.
Preek Psalms 15 Heidelbergse Kategismus 31 - Woorde uit sy Woning
Net EEN Naam HERE wat hoor en verlos
Bybelstudie 7 Exodus 2 - Woorde uit sy Woning
Die Here staan my by!
Preek 2 Timothéüs 4 - Woorde uit sy Woning
Sleutel tot die Ewige Lewe: Vyfde gebod
Bybelstudie 36 Exodus 20 - Woorde uit sy Woning
Nog Video's
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page