top of page

Hemelsleutels sluit in of uit.

Preek Psalms 15 Heidelbergse Kategismus 31 - Woorde uit sy Woning

Hy wat die sleutel van Dawid het, het aan sy gemeente die sleutels van die Koninkryk gegee: “Neem dit en waak oor die toegang van my huis! Neem die sleutel van die Evangelie. Sluit daarmee my huis oop. Neem die sleutel van die tug. Sluit daarmee die ongelowiges en die huigelaars uit!” Bron: Psalm 15 HK 31 Vr 83 85 Hemelsleutels sluit in of uit Ds Gustav Opperman WoordeuitsyWoning 2018 02 11 1) Openingsmusiek: Sola Sacra Scriptura Potchefstroomse Mannekoor Olv Babs Brouwer babsbrouwer@mweb.co.za sel:083 306 4525 2) Slotmusiek: Psalm 65 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 458

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page