top of page

43) Jesus se Doop is anders
(Bybelstudie uit Hand 19:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Wanneer ons hier sê: Hy word gedoop in die Naam van die Here Jesus Christus, dan sê ons eerstens genade wat ongelooflik uitsonderlik is, wat net in die Ou Testament van gedroom en geprofeteer is, wat nou werklikheid geword het. Volg Woensdae die Bybelstudie uit Handelinge.
bottom of page