top of page

HELPENDE WOORD
Aanbieder: Ds Gustav Opperman. Redigering: Ina Opperman.

Helpende Hand Solidariteit
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe bied Helpende Woord geestelike kos. Vervaardig deur Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.

Op die Ventilator: Deel 1

Helpende Woord 77 Psalms 27 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Sit hand by!

Helpende Woord 76 Galasiërs 6 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Almal is skuldig!

Helpende Woord 75 Romeine 3 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die Pelgrim rus!

Helpende Woord 74 Psalms 84 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Uit die noutes!

Helpende Woord 73 1 Samuël 13 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Ons is gespaar!

Helpende Woord 72 Klaagliedere 3 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Jeugdag of Vadersdag?

Helpende Woord 71 Psalms 119 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Nostalgie

Helpende Woord 70 Jesaja 51 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Covid vrees? Praat met jouself!

Helpende Woord 69 Psalms 42 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Is Moeder Aarde kwaad?

Helpende Woord 68 Romeine 8 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Water wat lewe gee!

Helpende Woord 67 Eségiël 47 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Waar vind jy geluk?

Helpende Woord 66 Psalms 21 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page