top of page

Die Pelgrim rus!
Helpende Woord 74 Psalms 84 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand
Pelgrimsrus? Alex Wheelbarrow en die ander pelgrims wat Pelgrimsrus in 1873 gestig het, het nie rus gevind in hulle goudsoekery nie. Die interessante dorpie se geskiedenis getuig van baie jare se harde werk, wat in die meeste gevalle nie met die gewenste sukses beloon was nie. Nee, die ware rus is elders en kan net gevind word by die Here Jesus Christus. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 84 Die pelgrim rus! Helpende Woord#74 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 04 24 Epos u vrae oor hierdie dagstukkkie of enige ander geloofsake. Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Gold Rush Classical Bright Kevin MacLeod 0:47 Creative Commons Attribution 4.0 Gold Rush by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100217 Artist: http://incompetech.com/ 2) Golden Days Pop Inspirational Topher Mohr and Alex Elena 3:07 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. 3) Land on the Golden Gate Ambient Calm Chris Zabriskie 8:30 Creative Commons Attribution 4.0 Land on the Golden Gate by Chris Zabriskie is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://chriszabriskie.com/stuntisland/ Artist: http://chriszabriskie.com/ 8) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 156
bottom of page