top of page

Op die Ventilator: Deel 1

Helpende Woord 77 Psalms 27 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Dit is deesdae nie meer vreemd om te hoor dat iemand wat jy ken, in 'n intensiewe sorg eenheid is nie. Dikwels op 'n ventilator. Hierdie ervaring, asook die afsondering wat met die virus gepaard gaan, is besonder traumaties. Soos iemand dit gestel het: hierdie siekte neem jou weg van jou geliefdes om jou daar eenkant dood te maak! Omdat dit iets is wat ons almal kan oorkom, moet ons gereed wees, moet ons ons Here ken. Hy is dan die Enigste wat ons dan kan bystaan (Psalm 27:10). Hoe ervaar familie hulle geliefdes se hospitaalafsonderings? Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Psalm 27:10 Op die Ventilator Deel 1 Helpende Woord#77 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 07 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Devoid Cinematic Dark ELPHNT 2:32 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Anguish Creative Commons Attribution 4.0 Anguish by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1400047 Artist: http://incompetech.com/ 7) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License position: 147
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page