HELPENDE WOORD Aanbieder: Ds Gustav Opperman. Redigering: Ina Opperman.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe bied Helpende Woord geestelike kos. Vervaardig deur Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.
Ons is gespaar!
Helpende Woord 72 Klaagliedere 3 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand