top of page

n Dag vir Werkers

Helpende Woord 63 Génesis 1 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

n Dag vir Werkers. Wat moet die gelowige doen met Werkersdag? Hierdie vakansiedag het ontstaan en word jaarliks onderhou deur mense wat ontevredenheid met hulle werksomstandighede ervaar. Werkers wêreldwyd voel uitgebuit en onderbetaal en daarom is hulle dikwels geneig om hulle te wend tot militante vakbonde en geweldadige optrede. Vir die gelowige is werkersdag 'n gulde geleentheid om net soos op die ander werksdae in die week ook op hierdie dag besig te wees, besig te wees om hierdie aarde te bewoon en te bewerk. Alhoewel die mens na die sondeval sy brood in die sweet van sy aangesig sal verdien, is werk in sigself nie deel van die vervloeking wat die aarde en sy bewoners getref het nie. Van die begin af was dit deel van die mens se vreugde om hierdie aarde te bewerk. Daarom ook dat die apostel Paulus ook die gelowige aanmoedig om te werk, om met hulle hande te arbei (Efesiërs 4:28). Daar is geen beter manier om werkersdag deur te bring nie. Volg Helpende Woord Vrydae op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Génesis 1:28. Génesis 3:19 Efésiërs 4:28 'n Dag vir Werkers Helpende Woord#64 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2021 04 27 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Ellie's Home Stretch Rock Inspirational The Great North Sound Society 2:59 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) Central Park Cinematic Calm Quincas Moreira 2:23 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 187
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page