top of page

Is Moeder Aarde kwaad?

Helpende Woord 68 Romeine 8 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Baie kyk na die vlaag van lawa uitbarstings wat tans oral op die aarde voorkom en maak die gevolgtrekking dat “Moeder Aarde” vir die mensdom kwaad is. Die aarde is egter nie 'n persoon nie, maar deel van God se skepping. Dis is wel so dat die lawa uitstortings wat op die oomblik wereldwyd voorkom, deel is van die geboortepyne van die skepping, soos Paulus dit in Romeine 8 beskryf. In die hoofstuk kry die gelowige ook die versekering dat die gebeure nie vir hom vrees hoef in te hou nie, want niks sal ons skei an die liefde van God wat daar in die Here Jesus Christus is nie. Teken in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning waar 68 Helpende Woord video's reeds beskikbaar is en meer as 600 video's om van te kies. Helpende Woord bestaan uit oordenkings van drie tot vyf minute waarin eenvoudige Bybelse waarhede visueel vir die sosiale media gebruiker aangebied word. In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord weeklikse geestelike pitkos. Sodoende word die goeie nuus van hoop enige tyd en enige plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks oordenkings word deur Woorde uit sy Woning vervaardig in opdrag van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. Bron: Romeine 8 Is Moeder Aarde kwaad? Helpende Woord#68 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2021 05 25 • Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Échappé Cinematic Dramatic Dan Bodan 2:40 YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. YouTube may credit the artist and link the Audio Library from your video. You may not make available, distribute or perform the music files from this library separately from videos and other content into which you have incorporated these music files (e.g., standalone distribution of these files is not permitted). 2) No.7 Alone With My Thoughts Classical Calm Esther Abrami 2:23 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required. position: 174
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

vitae tempus quam pellentesque nec nam aliquam sem et tortor consequat id porta nibh venenatis cras sed felis eget velit aliquet sagittis id consectetur purus

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page