top of page

Preke

Kies slegs die opsies wat van toepassing is op die inhoud waarna jy soek - laat die res onveranderd.
Indien daar geen videos op die skerm verskyn nie - klik: maak skoon.
Moeder Aarde of die HERE? Hinkepink op 2 gedagtes. Verootmoedigingsdiens
Preek 1 Konings 18 - Woorde uit sy Woning
Elia se haatspraak
1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​
Daar is werk om te doen!
1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​
Die rus kom later
Preek 1 Konings 19 - Woorde uit sy Woning
Gaan dit goed?
2 Konings 4 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
Hoe gaan dit? Al is jou kind dood!
Preek 2 Konings 4 - Woorde uit sy Woning
Kan ek genade koop? God se genade is verniet, maar nie goedkoop nie!
Preek 2 Konings 5 - Woorde uit sy Woning
Die Here laat yster drywe
2 Konings 6 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Hy word lewendig!
Preek 2 Konings 13 - Woorde uit sy Woning
Verwerp God en word verwerp!
Preek 2 Konings 17 - Woorde uit sy Woning
Staande voor die Heilige God
Ds G Opperman Elandsfontein Geloftefees Machadodorp @WoordeuitsyWoning
Almal vir die Koning! Belydenis van Geloof
Preek 1 Kronieke 12 - Woorde uit sy Woning
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page