top of page

Daar is werk om te doen!

1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Ons werk hard vir die HERE en sy kerk, tot op ‘n dag, tot op ‘n punt! Miskien na teleurstelling, miskien na teenstand, ja, selfs teleurstelling en teenstand vanuit binne die kerk. En dan wil ons skielik nie meer nie. Dan wil ons sê: Ek is klaar!  

Bron: Lees 1 Kon 19:1-18 

Teks: 1 Konings 19:11 … En kyk, die HERE het verbygegaan,  terwyl 'n groot en sterk wind die berge skeur  en die rotse verbreek voor die HERE uit. En ná die wind 'n aardbewing. En ná die aardbewing 'n vuur. En ná die vuur die gesuis van 'n sagte koelte. 

Tema: Die rus kom later Psalms: 68:1,2; 95:4,5,6; 4:1,2; 68:15,16

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page