HELPENDE WOORD Aanbieder: Ds Gustav Opperman. Redigering: Ina Opperman.
Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe bied Helpende Woord geestelike kos. Vervaardig deur Woorde uit sy Woning in opdrag van Solidariteit Helpende Hand.
Die Vader dra!
Helpende Woord 65 Psalms 103 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand