top of page

Skielike teenspoed!

Helpende Woord 59 Prediker 9 - Woorde uit sy Woning, Solidariteit Helpende Hand

Die vinkkolonie in ons voortuin se broeiplanne het die een jaar baie rampspoedig geëindig tot die neste deur 'n boomslang aangeval is. 'n Hele seisoen se nesbouery en kleintjies grootmaak was daarmee heen. Net so kan ons bes uitgewerkte planne ook op niks uitloop wanneer die teëspoed ons skielik oorval. Daarom moet ons altyd gereed wees om ons Maker te ontmoet (Prediker 9:12). Volg Helpende Woord elke Vrydag op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Eenvoudige Bybelse waarhede (3-5min). In 'n gejaagde lewe met dikwels beperkte data tot ons beskikking, bied Helpende Woord elke Vrydag geestelike pitkos. Deel die Goeie nuus van hoop, enige tyd en plek toeganklik gemaak vir almal wat oor 'n selfoon, tablet of rekenaar beskik. Die Helpende Woord reeks word deur Woorde uit sy Woning vervaardig op versoek van Solidariteit Helpende Hand. Ds Gustav Opperman is die aanbieder. Die redigering word behartig deur Ina Opperman. hoor. Welkom by ons internetbediening!” Bron: Prediker 9:12 Skielike teenspoed! Helpende Woord#59 Solidariteit Helpende Hand Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 03 23 Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: 1) Eternal Hope Creative Commons Attribution 4.0 Eternal Hope by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100238 Artist: http://incompetech.com/ 2) Interloper Creative Commons Attribution 4.0 Interloper by Kevin MacLeod is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Source: http://incompetech.com/music/royalty-free/index.html?isrc=USUAN1100401 Artist: http://incompetech.com/ 3) Turning Slowly Helpende Woord Outro Turning Slowly 3:21 Ugonna Onyekwe Cinematic | Calm You're free to use this song and monetize your video. YouTube Audio Library License You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. No attribution is required position: 207
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page