top of page

Wie sê ons is HY?

Mat 15 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning ​

Daar is die wat Hom ignoreer, so gemaklik as wat hulle ‘n stopteken ignoreer.  Daar is baie wat sy Naam rondgooi, ydellik op hulle lippe neem, hier en daar ligtelik gebruik, selfs daarmee swets en vloek en skel ... Maar ons wat vandag hier bymekaar is ... Wie sê ons is Hy? Woordverkondiging: Mat 15 Ds Gustav Opperman GK Outjo.   


Hierdie vraag was ‘n toets vir Jesus se dissipels net soos dit vandag vir ons ‘n toets is ... net soos dit vir elke gemeente ‘n toets is  julle, wie sê julle is Ek?  Dit ‘n vraag wat elke Sondag weer en weer na ons toe kom en deur elke gemeente weer en weer beantwoord moet word Sondag na Sondag:

Ek glo in Jesus Christus,  God se eniggebore Seun, ons Here.  


Bron: Mat 16:13-19 Efe 1:1-23;  

Teks: Mat 16:15 Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek?

Tema: Weet Wie jy bely? 

Psalms: Ps 68:1,2,3,9,13,15  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers  


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  

Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page