top of page

Wie kan dan gered word. God vra die onmoontlike.

Preek Markus 10 - Woorde uit sy Woning

Wie kan dan die koninkryk van God binnegaan? Dis onmoontlik vir die ryk jong man, maar net so onmoontlik vir die dissipels en net so onmoontlik is dit vir u en vir my! Wie kan dan salig word? Woordverkondiging, Mark 10, ds Gustav Opperman,. Op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning is meer as 425 video's. Indien u geloofsvrae het, kontak ons by . Ons gee om! Bron: Markus 10 Wie kan dan gered word? God vra die onmoontlike. Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 09 06 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 342
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page