
Wie is jou naaste?
Luk 10 Ds Gustav Opperman GK Matlabas @WoordeuitsyWoning
Geliefdes, Wie is my naaste? Hierdie vraag hou gelowige Afrikaners nou al lank besig. Dis nou al na baie kante toe beredeneer. Dit bly ‘n netelige kwessie ... Dit was toe ‘n strikvraag, net soos dit vandag nog ‘n strikvraag is: Wie is my naaste? Woordverkondiging: Lukas 10, ds Gustav Opperman GK Matlabas woordeuitsywoning.com
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Ons Here Jesus se antwoord is insiggewend geliefdes ... baie insiggewend want dit sal ons help om hierdie hele gedeelte te verstaan Dit sal ons help die gelykenis van die barmhartige Samaritaan te verstaan: Dit sal ons help om uiteindelik te verstaan Wie ons naaste is ... Die Here Jesus sê: Die Seun van die mens het nie gekom om die mense se lewe te verderf nie maar die Seun van die mens het gekom om die mense se lewe te red ... Die Seun van die mens is eerstens ‘n Redder ...
Bron: Lukas 9:51-10:37
Teks: Luk 10:29 Wie is my naaste?
Psalms: 149:1,2; 149:3,4; 97:1,6; 38:10,14,17; 40:2,5
Opnamedatum: 2022 02 06
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/