top of page

WIE is die HERE?

Eksodus 3 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning

Hy is die HERE wat Homself ontferm. Hy ken genade en barmhartigheid en goedertierenheid Daarom (so sê die HERE) het ek neergedaal om hulle te verlos. Die Engel van die HERE maak hierdie stellings met groot beslistheid Hier bestaan geen onsekerheid by hierdie Spreker nie ... nie ‘n Ek gaan probeer nie ... nie ‘n mog-dit-treffe nie ... Hierdie is ook geen oorweging wat aan Israel voorgelê word nie ... Hier word geen opsies voorgehou nie ...  Nee, ons lees slegs baie duidelike stellings onvoorwaardelik ... ononderhandelbaar ... Die HERE kom  om te verlos ! God se Woord is nie op ‘n twyfelagtige sending nie  So sal sy woord wees wat uit sy mond uitgaan:  dit sal nie leeg na Hom terugkeer nie,  maar doen wat Hom behaag  en voorspoedig wees in alles waartoe Hy dit stuur (Jes.55:11).  

Bron: Eksodus 3 

Opnamedatum: 2024 04 28  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page