top of page

Why suffer? Waarom Verdrukking? Swaarkry?
Preek Romeine 5 - Woorde uit sy Woning
Our faith is tested when the tribulations come. We are tested to see if the seed of faith in our life was sown on good soil. If our faith was based on a “good experience”, or perhaPsalm a temporary surge, if we believe that Dear Jesus will solve all the “Eina's” in our lives ... then the tribulations when they come, will be too much for us! Then we become part of humanity that reproaches the Lord by saying: How can God allow this or that?! Roman series# 24. If you want to understand the essence of humanity's problem and God's answer to that, read the letter to the Romans. After nearly two thousand years, this letter, like the rest of the Bible, has resisted the test of time, and it only shines with urgent topicality today. Paul, the slave of Jesus Christ, had an intention to visit the Christians in Rome. For several reasons it was not possible and therefore he wrote to them a letter ... a remarkable letter. This letter explains the main doctrines of what he calls the Good News. The letter to the Romans would later become the fundamental document of the Christian doctrine. Rev Gustav Opperman guides you on this journey of sermons from Romans. To watch the entire series in numerical order, please visit our the main page of our YouTube channel, (Words from his Home). There you will find the playlist: Romans - Justified. Ons geloof word beproef wanneer die verdrukkinge kom. Ons word getoets of die geloofsaad in ons lewe op die regte akker gesaai was. As ons geloof op 'n “lekker ervaring” gebasseer was, of dalk 'n tydelike opwelling was, as ons glo dat Liewe Jesus al die “Eina's” in ons lewe sal oplos ... dan sal die verdrukkinge wanneer hul kom, vir ons te veel wees! Dan word ons deel van die mensdom wat die Here begin verwyt deur te sê: Hoe kan God hierdie of daardie ding toelaat?! Romeinereeks#24 As jy die essensie van die mensdom se probleem wil verstaan en God se antwoord daarop, lees die brief aan die Romeine. Na bykans twee duisend jaar het hierdie brief soos die res van die Bybel die toets van die tyd weerstaan en skitter dit vandag eers met dringende aktualiteit. Paulus, die slaaf van Jesus Christus, het 'n voorneme gehad om die christene in Rome te besoek. Om verskeie redes kon hy nie hierby uitkom nie en daarom skryf hy toe aan hulle 'n brief... 'n merkwaardige brief. Hierin word die hoof leerstellinge van dit wat hy die die Goeie Nuus noem, uiteengesit en verduidelik. Die brief aan die Romeine sou later die fundamentele dokument van die Christelike leer word. In hierdie reis deur die reeks preke uit Romeine begelei Ds Gustav Opperman jou. U sal daar die snitlys vind onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die tema kry: Romeine: Reg voor God. Bron/Source: Romans 5:3 Romeine 5:3 Why suffer? Waarom Verdrukking Swaarkry? Roman Series: Justified#24 Romeinereeks: Reg voor God#24 Ds Gustav Opperman (Reverend) Woorde uit sy Woning 2019 04 02 Music in this video: 1) Saraband and Variations (Handel) Organist - Mariaan Senekal 2) Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/012 332 0336 Organ: Harry Jonkers position: 466
bottom of page