
Wenende Weduwees
Luk 7 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Haar seun, haar enigste kind is dood. Die sin in sy lewe is nooit voltooi nie. Die woorde van daardie sin was nog besig om gevorm te word ... toe daar skielik ‘n punt kom. So is die dood van kind.
Bron: Lees Luk 7:11-17
Teks: 7:13 En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie!
Tema: Wenende weduwees
Psalms: 146:1,6; 103:7,11; 68:9; 145:10,11,12
Opnamedatum: 2024 06 09
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/