top of page

Wees vrugbaar!

Gen 1,2; 38; Openb 7 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Die aarde is oorbevolk. So het die oproep selfs uit kerklike oorde opgeklink: Kry minder kinders! Ons kan mos sien dat die aarde vol is! Ons kan mos sien dat die skeppingsopdrag uitgevoer is. So getrou het die kerkvolk hierop gereageer, dat ons gereformeerde kerke al hoe meer kinderloos raak.   Gemeentes vergrys. Gemeentes kwyn. Gemeentes verdwyn. 

Bron: Gen 1:1-2:3; Gen 38:1-10; Op 7:9-17. 

Teks: Gen. 1:28: God het hulle geseën,  en God het vir hulle gesê:  Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde 

Tema: God verwag verbondskinders 

Psalms: 8:1.2; 92:3,4; 92:6,7:128:1,3. 

Opnamedatum: 2025 03 02  

Musiek gebruik in hierdie video: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers 

2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page