top of page

Wat vra die Here?
Luk 3 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Waar is die genade in jou prediking, Johannes? Ons wil so graag genade-prediking hê, dominee Johannes! En as daar nou iemand by u huis opdaag, of as ons oor die Whatsapp kanaal sou verneem, as daar nou iemand by hierdie gemeente opdaag en ons waarsku dat daar 'n verskriklike vuur aan die kom is, is dit nie genade nie? Lê die genade nie juis daarin nie dat ons die waarskuwing betyds ontvang het nie?
Bron: Lees Luk 3:1-20
Teks: 3:10 Die skare het hom gevra en gesê: Wat moet ons dan doen?
Tema: Wat sal ons doen ?
Psalms:100:1-4; 24:4,5; 24:2,3; 18:12,14; 25:4,6
bottom of page