
Wat van my broer in die put?
Gen 37 Ds Gustav Opperman GK Rooiwal Voorbereiding Nagmaalreeks 17a
En toe Josef by sy broers kom, neem hulle hom en hulle gooi hom in die put. Daarna het hulle gaan sit om brood te eet. Moord word net so maklik as wat dit is om die broodkrummels van jou mond af te vee. Kan ‘n Mens so koelbloedig wees? Kan een broer teenoor ‘n ander broer so gewetenloos wees? Kan een kind in die verbond teenoor ‘n ander kind in die verbond so haatdraend wees? Kan een kerkmens so min vir ‘n ander kerkmens voel? Gen 37: Ds G Opperman, GK Rooiwal, Voorbereiding.
Satan stel broer teen broer op sodat daar altyd minstens een tekort sal wees wanneer daar aangesit word om te eet.
Bron: Genesis 37
Opnamedatum: 2022 10 23
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/