top of page

Wat sien ons vandag?

Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Op 5

Ek wil u nie bangmaak nie. Daar is genoeg ander wat deesdae bankmaak-stories versprei: Vrees aanblasers op WhatsApp en Facebook. Daar's genoeg van hulle. Genoeg kerkmense en genoeg goddeloses wat die boek Open-baring gebruik en misbruik. So, wat sien ons? Ons sien die vier ruiters van Openbaring 6, maar ons sien ook iets anders. En as u dit nie sien nie, dan het u die hele punt gemis! Woordverkondiging: Op 6, ds Gustav Opperman, @WoordeuitsyWoning. Volgens berigte het ‘n kinderhospitaal in die Oekraine verlede week onder Russiese bombardement deurgeloop. Moeilik om te sê hoeveel onskuldige kinders dood is. Daar is diegene wat sal vra of God hierdie menseslagting sien? Is God bewus van hierdie verskriklike ongeregtigheid? is God bewus van hierdie oorlogsmisdaad? Ja, God is hiervan bewus. Net soos Hy daarvan bewus is dat daar verlede jaar, sonder oorlog meer as 60 duisend kinders in die Oekraine vermoor is, 60 duisend babas uit hulle moeders se baarmoeders geslag was nog voor daar enige Russiese inval in daardie land was. Ons praat van die jaarlikse aborsieslagting wat in daardie land ... net soos in hierdie land bykans geen media aandag kry nie ... bykans niemand se verontwaardiging ontlok nie. Dis nie ‘n oorlogsmisdaad nie, maar die normale gewone aanvaarbare jaarlikse vredesmisdaad. Bron: Openbaring 5:1-6:8 Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Gasprediker: GK Wonderboompoort 2022 03 20

 

Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro: Music used in the outro obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 You’re free to use this audio track in any of your videos, including videos that you monetize. However, you must include the following information in your video description: Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ Artist: http://audionautix.com/ YouTube may also credit the artist and link the Audio Library from your video. Please note that the license’s attribution requirements also apply if you use this audio track in videos outside of YouTube.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page