top of page

Waarom eerder begrawe? Wat beteken die graf?

Preek Génesis 23 - Woorde uit sy Woning

Daar is vandag al hoe meer stemme wat opgaan wat sê: Dis beter om ons geliefdes te verbrand as om hulle te begrawe. Beter om hulle te veras en dan die oorskot in die herdenkingsmuur by die kerk in te messel. Dis beter as die al die vuil en verwaarloosde begrafplase wat oral rondom ons te sien is. Wat beteken daardie hopie grond met ’n grafsteen daarop? Woordverkondiging Génesis 23, ds Gustav Opperman,. Skryf in op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, vir meer as 430 aktuele video's. As u geloofsvrae het, kontak ons by . Ons gee om! Buitendien, wat beteken daardie grafsteen as almal jou later in die later jare al lankal vergeet het? Bron: Génesis 23 Waarom eerder begrawe? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2020 09 20 Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 334
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page