top of page

Waar is jy geplant?

Ps 92 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning

Nou gaan ons weer vir 'n oomblik terug na Ps 1: die een wat die Here se Woord oordink, die een wat 'n behae het in sy Wet, hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome en hy sal sy vrug gedurig gee jaar in en jaar uit.  Maar nou is dit bietjie duideliker in Ps 92 waar is hierdie regverdige geplant? Hy is geplant in die huis van die Here. Volg die Psalm Bybelstudies: God se Liedere Woensdae.   


Bron: Psalm 92 

Opnamedatum:  2017  


Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag 

Overture Sangers:  Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). 

Overture Musikante: Henning Dafel  - Klavier,  Cathy Dafel - Altviool,  Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel  


2) Met dank en erkenning:  

Ps 92:1,6 150 Psalms Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za


Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page