top of page

Waar is die Here se eer?

1 Samuel 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning ​

Iemand vra die regte vraag: Waarom het die HERE ons vandag voor die Filistyne verslaan? Dit is die regte vraag, want die HERE het self hulle vyand geword. Dis Hy wat hulle verslaan het. Woordverkondiging: 1 Sam 4, ds Gustav Opperman, GK Outjo.  


Die oudstes het klaarblyklik nie te lank  by hierdie waarom vraag stilgestaan nie. Daar is nie veel gewonder oor hoekom die HERE self hulle vyand geword het nie, toe iemand met ‘n oplossing kom: Laat ons die verbondsark van die HERE  uit Silo na ons toe bring,  dat dit onder ons inkom  en ons verlos uit die hand van ons vyande. Kom ons betrek die HERE as bondgenoot, kom ons gebruik die ark om ons uit die nood te red.  Dit het nog altyd in die verlede gewerk.  


Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.  


Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb

Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.  


Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping 


Bron: 1 Sam 4:1-5:4 

Teks 1 Sam 4:21 Sy het die seuntjie Íkabod genoem 

Tema: Ikabod: waar is die Here se eer? 

Psalms: 68:1,3; 105:1,3,4; 111:1,2,3 (op Ps 24 se wysie); 68:15,16  


Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  

Ps 144 Glorieryke Psalms  www.ico.org.za info@ico.org.za  

Tel: 0824914965/ 012 332 0336  Orrelis: Harry Jonkers Outro 

Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page