
Voorspel tot die hemelse erediens
Ps 134 Ds G Opperman Bybelstudie: @WoordeuitsyWoning
So, hulle loof die Here en hulle loof die Here ongeag of daar 'n duisend mense is en of daar tien mense is. Hulle loof dit Here! En eintlik 'n voorspel van die hemelse erediens waar daar lof sal wees tot in ewigheid. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdae.
Bron: Psalm 134
Opnamedatum: 2019 09 16
Music used in this video:
1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel https://www.youtube.com/channel/UCJopIyYm7Cxw_6DbN242Gag
Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel
2) Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 134:1,4 Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble) Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Tel: 018 297 3986/7/8/9
Faks: 018 293 1042 bestellings@gksa.co.za
Toestemming: Ds Eric Kayayan
3) Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/