top of page

Vertrou op Hom alleen!

Preek 2 Kronieke 16 - Woorde uit sy Woning

Ons mag miskien die stryd op die slagveld van die lewe wen, maar die eintlike stryd, die stryd in die binnekamer, dis die stryd wat ons moet wen! Woordverkondiging uit 2 Kronieke 16. Bykans 370 video's beskikbaar op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning. Bron: 2 Kronieke 16:9a Vertrou op Hom alleen! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Woorde uit sy Woning 2018 02 04 Indien u Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op Ons sal dit waardeer. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Psalm 65 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 403
274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page