
Vermy geweld!
Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Kind van God, moenie soos die geweldenaars word nie! Hulle weg is ‘n weg van hartseer. Kind van God moenie in die strik van die duiwel trap en begin haat soos die haters haat nie. Moenie die dieselfde "Afrikaans" begin praat as wat die haters praat nie ... al lyk jou saak hoe geregverdig.
Bron: Lees: Spreuke 3:11-35; 4:10-27; Mat 26:47-56.
Teks Mat 26:52 Toe sê Jesus vir hom: Sit jou swaard in sy plek terug; want almal wat die swaard neem, sal deur die swaard vergaan.
Tema: Vermy geweld
Psalms:46:1,6; 1:1,4; 37:1,4; 37:5,6
Opnamedatum: 2024 10 27
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/