top of page

Vermy geweld!

Mat 27 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Kind van God, moenie soos die geweldenaars word nie! Hulle weg is ‘n weg van hartseer. Kind van God moenie in die strik van die duiwel trap en begin haat soos die haters haat nie. Moenie die dieselfde "Afrikaans" begin praat as wat die haters praat nie ... al lyk jou saak hoe geregverdig. 

Bron: Lees: Spreuke 3:11-35; 4:10-27; Mat 26:47-56. 

Teks Mat 26:52  Toe sê Jesus vir hom:  Sit jou swaard in sy plek terug;  want almal wat die swaard neem,  sal deur die swaard vergaan.  

Tema: Vermy geweld 

Psalms:46:1,6; 1:1,4; 37:1,4; 37:5,6  

Opnamedatum: 2024 10 27  

Intro Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/ 

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page