
Tot hiertoe gehelp
1 Samuel 7 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
Ebenhaeser! Tot hiertoe het die HERE ons gehelp. Nie net een of twee kerke het hierdie hoeksteen bewoording nie. Talle het. Net soos daar talle van daardie geboue is waarvan die deure die afgelope jare gesluit het. En dan sê daardie hoeksteen iets anders. Dan moet ons daar lees: Tot hiertoe het die HERE ons gehelp ... maar nie verder nie. Maar dis ook in ‘n sekere sin die onuitgesproke versugting van die Afrikaner sedert 1994: Tot 1994 het die HERE ons gehelp, maar nie verder nie. Woordverkondiging: 1 Sam 7, ds Gustav Opperman, GK Outjo.
U hoor die volk se geweeklaag saam met my. Die vraag is net: hoe kan ons weer uitkom by die punt dan ons nie meer beleef dat die HERE ons nie meer verder help nie? dat ons nie meer voel dat daar geen toekoms vorentoe is nie?
Bron: 1 Samuel 7
Opnamedatum: 2023 04 30
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/