
Tevrede te alle tye
Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
Ons kan mos nie almal so wees nie! Niemand is so toegewyd nie. Niemand is so enkelvoudig gerig op die Here nie! Niemand van ons kan so vergenoegd wees nie! Niemand kan so blymoedig en tevrede met sy of haar omstandighede wees nie. Woordverkondiging: Fil 4, ds Gustav Opperman, GK Outjo.
Trouens, min van ons het die brandende begeerte om die evangelie enigsins te deel om waarlik ‘n getuie vir Christus te wees ... selfs nie onder die beste omstandighede nie, selfs nie teenoor ons naaste familie nie. As dit nie so was nie, so die kerke nie so leeg gewees het, soos dit tans is nie.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's.
Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholbHelpende
Woord is beskikbaar op Afriforum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
Bron: Fil 4
Opnamedatum: 2023 04 02
Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:
Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/