
Terug na die Woord
Jes 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Hierdie dinge gebeur, hierdie waters spoel oor ons, hierdie chaos en anargie groei in omvang ... juis omdat ons Here, Immanuel is. Vir ons, vir die laaste gelowige Afrikaners, het Hy binne hierdie omstandighede ‘n duidelike opdrag. Woordverkondiging: Jes 8, ds Gustav Opperman GK Colesberg. Die HERE se hand rus swaar op Jesaja in daardie tyd ... en op my ... eintlik op almal wat vandag nog vir sy woord bewe. Hy vermaan ons om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie om nie deel te hê aan al hulle vrees-praatjies rondom die braaivleisvure nie om nie alles ‘n sameswering te noem wat hierdie volk ‘n sameswering noem nie ... met ander woorde: hulle soek die blaam by alles en by almal, behalwe hulself.
Bron: Jesaja 8
Teks: Jes 8:6 Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag wat saggies vloei.
Tema: Terug na die Woord
Psalms: 97:6,7; 19:4; 146:2,3,4; 99:1,2
Opnamedatum: 2024 05 26
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/
Artist: http://audionautix.com/