top of page

Ten volle vertroos

Ps 131 GK Colesberg Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 26 @WoordeuitsyWoning ​

Daar sal vandag geen kinders aan die nagmaaltafel sit nie. Ons kerkorde en ons belydenis, ja, ook die Heilige Skrif vereis dat ons die in staat moet wees om die liggaam van die Here te onderskei voor ons die nagmaal gebruik. Die nagmaaltafel is nie ‘n plek vir kinders nie. Ps 131 Ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning    Bron: Ps 131 Tema: Tot rus in God Psalms: 84:3,6; 2:1,6; 40:2,3; 23:3; 116; 131:1-3

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page