top of page

Stukke brandhout gered

Sagaria 3 Ds Gustav Opperman GK BritsWes @WoordeuitsyWoning ​

Die een goeie ding wat ons van die Satan kan sê: Hy het nie ‘n lui haar op sy kop nie. Van Adam tot Job tot Saul tot Dawid, van Judas tot Jesus van Nasaret, elke boemelaar, elke kerkganger, elke tronkvoël en elke dominee is binne sy visier. Woordverkondiging: Sagaria 3, ds Gustav Opperman, GK Brits-Wes.


Daar staan die beskuldigde en daar staan die Aanklaer, net soos Adam destyds in sy vyeblaar klere  voor die HERE gestaan het en ons kan amper die Aanklaer hoor sê: “Hier is die kroon van jou skepping ... is dit hoe hy lyk?”   Ons het twee van die hoof rolspelers in hierdie hofdrama  onder oë gehad. Laat ons nou na die derde Een kyk: die Engel van die HERE ..., die Een wat my in alle opsigte aangryp.  Hoekom sê ek so?  Wel eerstens,  hy gryp stukke brandhout uit die vuur!  


Bron: Sagaria 3:1-5 

Teks Sag 3:2: Is hierdie een nie ’n brandhout  wat uit die vuur geruk is nie? 

Tema: Stukke Brandhout gered. 

Psalms: 135:1,2; 135:3,11; 32:1,6; 40:2,3; 40:5,8 

Opnamedatum: 2023 07 02  


Musiek gebruik in hierdie video:  Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:  Met dank en erkenning:  Ps 144 Glorieryke Psalms  

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336  

Orrelis: Harry Jonkers 


Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.  

With thanks and appreciation:  Opus One  Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page