top of page

Struwelinge in die kerk
Bybelstudie uit Hand 15:1 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
Wanneer ons na hoofstuk 15 kyk, wil mens eerstens half jammer voel dat sulke dinge gebeur in die kerk van die Here, soos ons ook ervaar. Mense sê baie keer dat hulle nie enige struwelinge in die kerk hê nie. Die oomblik dat waar 'n struweling is, dan wil hulle sommer uit die kerk gaan, want die mense baklei net die heeltyd.
Volg die Bybelstudie uit Handelinge Woensdae.
Bron: Handelinge 15.1-12 Opnamedatum: 2024 08 13
bottom of page