top of page

50) Stank vir Dank!

Volledige Erediens (Fil 2 ) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Fil 2:1-2:18  

Teksverse: Fil 2:6,7  Hy, wat in die gestalte van God was,  het dit geen roof geag  om aan God gelyk te wees nie, maar het Homself ontledig  deur die gestalte van ’n dienskneg aan te neem  en aan die mense gelyk geword Tema: Moenie jou neus optrek nie. 

Psalms: 92:1,2; 119:4,7; 119:39,48; 34:6,7 

Agtergrond tot die preek: Dit is die reuk van Gehenna, die hel! Dit is ‘n reuk wat nie in die hemel voorkom nie ... nie omdat God nie kan ruik nie. Alhoewel God ‘n onbegryplike geestelike Wese is, beteken dit nie dat Hy nie kan ruik nie. God in al sy heerlikheid kan ook ruik. Behalwe dat in sy hemelse volmaaktheid, is daar geen wanklank nie, ook geen slegte reuk nie.  

Musiekbesonderhede: 

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms 

www.ico.org.za info@ico.org.za  Tel: 0824914965/ 012 332 0336 

Orrelis: Harry Jonkers  

2) Ps 119: Joop van der Ham Tel 054-431-0106 joop@vanderham.co.za NET orrel: https://www.ssplus.co.za/begelei/joop. Met dank. 

3) Ps 92 & 34: GK Centurion Sang en Orrel (met dank) 

4) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation:  Opus One Creative Commons Attribution 4.0  

Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0/  

Artist: http://audionautix.com/

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page