top of page

Soen die Koning!
Bybelstudie 2 Psalms 2 - Woorde uit sy Woning
Ons hoef mense nie te oortuig om Jesus te aanvaar as die Gesalfde nie. Ons moet net as gelowiges sy majesteit en sy deugde verkondig en die nasies moet hoor wat daar vir hulle gesê word: Hulle, die mensdom, moet hulle met Christus versoen! Bybelstudie: Psalm 2. Volg die Psalm Bybelstudiereeks Woensdae op Woorde uit sy Woning. Deurgaans in die Psalms word ons voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus. Hy is die sleutel van die kennis (Lukas 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 2 Soen die Koning! Psalm Bybelstudies: God se Liedere#3 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2021 11 23 Music used in the intro: 1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for “Uit Diep van Donker Nagte” used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt - Orrel 2) Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Psalm 2 & Psalm 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers position: 56
bottom of page