top of page

Soek jy 'n leier?

1 Sam 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning ​

Nou, waar laat dit ons vandag ... Ons wat saam met die wêreld in hierdie rigterlose en rigtinglose wêreld ronddryf en waar daar na elke stukkie verbygaande dryfhout gegryp word, gegryp word  na elkeen wat homself of haarself aanbied om koning te wees?  

Bron: Lees: Deu 17:14-20; 1 Sam 8 

Teks: 1 Sam 8:5 stel nou ‘n koning oor ons aan  om ons te rig soos by al die nasies. 

Tema: Regeer soos konings 

Psalms: 89:1,3; 89:6; 89:7; 146:2,3

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page