top of page

Soek die Here nou!
es 55; Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
Slegte dinge gebeur mos nie met goeie mense nie, of hoe? En, as dit wel gebeur, dan kan of wil ons dit nie verstaan nie. Waarom, o Here, waarom? Wat het hy of sy gedoen om dit verdien! Bron: Lees: Jes 55:6-11; Luk 12:53 -13:9
Tema: Verdiende of onverdiende loon?
Teks: Luk 13:3 Ek vir julle; maar as julle jul nie bekeer nie, sal julle almal net so omkom. Psalms 107:1,3; 139:1,12; 67:1,2; 130:3,4.
bottom of page