top of page

Soek die Here nou!

es 55; Luk 12 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning ​

Slegte dinge gebeur mos nie met goeie mense nie, of hoe? En, as dit wel gebeur, dan kan of wil ons dit nie verstaan nie. Waarom, o Here, waarom? Wat het hy of sy gedoen om dit verdien! Bron: Lees: Jes 55:6-11; Luk  12:53 -13:9 

Tema: Verdiende of onverdiende loon? 

Teks: Luk 13:3 Ek vir julle;  maar as julle jul nie bekeer nie,  sal julle almal net so omkom.  Psalms 107:1,3; 139:1,12; 67:1,2; 130:3,4.

274786248_527254085490123_3841177742869468131_n.jpeg

Wie is ons?

Ds Gustav Opperman is ‘n emeritus dominee, tot einde Februarie 2022 nog verbonde aan die Gereformeerde Kerk Matlabas, GK Matlabas. Saam sit ds Gustav en Ina, sy eggenote, hulle roeping voort...

Lees meer

 

Teken in op ons nuusbrief

Dankie vir die ondersteuning.

  • Facebook
  • Telegram-icon-with-black-color-on-transparent-background-PNG
  • Whatsapp
  • YouTube
bottom of page